Efesiërs 5:33

Efesiërs 5:33 AFR20

Maar dit geld ook vir een en almal van julle: Laat elkeen sy eie vrou liefhê soos hy homself liefhet; en laat die vrou haar man eerbiedig.