Liefde en die Huwelik

Liefde en die Huwelik

5 Dae

Deur te fokus op ons huwelik binne die konteks van die Bybel, gee ons God die geleentheid om nuwe insigte oor ons verhouding te gee en versterk ons bond met mekaar. Die Liefde en Huwelik Lees plan gee vir ons verse om op te fokus en vinnig gedagtes te inisieer vir bespreking en gebed met jou maat. Hierdie vyf-dag plan is 'n kort termyn toewyding om jou te help met 'n belegging in jou lewenslange verhouding.

Ons wil graag LifeChurch.tv bedank vir die voorsiening van Liefde en die Huwelik plan. Vir meer inligting oor LifeChurch.tv, besoek gerus hulle webtuiste: http://www.lifechurch.tv
Oor Die Uitgewer