Ester 2:17

Ester 2:17 AFR20

Die koning het Ester liefgehad, meer as al die vroue. Sy het voor hom guns en welwillendheid geniet, meer as al die maagde. Hy het toe die hooftooisel op haar kop gesit, en haar koningin gemaak in Vasti se plek.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Ester 2:17