Ester 3:2

Ester 3:2 AFR20

Al die dienaars in die koningspoort het gekniel en diep neergebuig voor Haman, want dit is wat die koning beveel het. Mordegai het egter nie gekniel en diep neergebuig nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Ester 3:2