Ester 6:10

Ester 6:10 AFR20

Die koning het vir Haman gesê: “Maak gou, neem die kleed en die perd soos jy voorgestel het en maak net so met Mordegai, die Jood, wat in die koningspoort sit. Moet niks uitlaat van alles wat jy voorgestel het nie!”