Eksodus 11:9

Eksodus 11:9 AFR20

Die HERE het vir Moses gesê: “Die farao sal nie na julle luister nie, sodat my tekens in Egipteland nog meer kan word.”