EKSODUS 11:9
EKSODUS 11:9 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het vir Moses gesê: “Die farao sal nie na julle luister nie, maar dan sal Ek nog meer wonderwerke in Egipte kan doen.”
Deel
Lees EKSODUS 11EKSODUS 11:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarna het die Here vir Moses gesê: “Die farao luister nie na julle nie sodat my wonders in Egipte nog meer kan word.”
Deel
Lees EKSODUS 11EKSODUS 11:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die HERE het vir Moses gesê: Farao sal na julle nie luister nie, sodat my wonders in Egipteland baie kan word.
Deel
Lees EKSODUS 11EKSODUS 11:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE het vir Moses gesê: “Die farao sal nie na julle luister nie, sodat my tekens in Egipteland nog meer kan word.”
Deel
Lees EKSODUS 11EKSODUS 11:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê die HERE vir Moses: Farao sal nie na jou luister nie; sodat my wonders vermenigvuldig kan word in Egipteland.
Deel
Lees EKSODUS 11