Eksodus 24:17-18

Eksodus 24:17-18 AFR20

Die heerlikheid van die HERE het vir die Israeliete gelyk soos 'n verterende vuur op die kruin van die berg. Moses het in die wolk ingegaan en die berg verder uitgeklim. Moses was veertig dae en veertig nagte lank op die berg.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 24:17-18