Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Eksodus 34:27-28

Eksodus 34:27-28 AFR20

Die Here het toe vir Moses gesê: “Skryf jy hierdie woorde neer, want in ooreenstemming met hierdie woorde het Ek met jou en met Israel 'n verbond gesluit.” Hy was daar by die Here veertig dae en veertig nagte lank. Brood het hy nie geëet nie en water het hy nie gedrink nie. Hy het op die kliptafels die woorde van die verbond, die Tien Gebooie, geskryf.