Eksodus 8:15

Eksodus 8:15 AFR20

Toe die farao sien dat daar uitkoms is, was hy onversetlik en het hy nie na hulle geluister nie, soos die HERE gesê het.