Eksodus 9:9-10

Eksodus 9:9-10 AFR20

Dit sal fyn stof word oor die hele Egipteland. Dit sal in die hele Egipteland op mens en dier swere word wat in oop sere uitbars.” Hulle het toe roet uit 'n oond geneem en voor die farao gaan staan. Moses het dit in die lug opgegooi, en dit het swere geword wat op mens en dier in oop sere uitgebars het.