Esegiël 12:2

Esegiël 12:2 AFR20

“ Mensekind, jy woon midde-in die rebelse huis – hulle wat oë het om te sien, maar hulle sien nie, hulle wat ore het om te hoor, maar hulle hoor nie; want hulle is 'n rebelse huis.