Esegiël 16:49

Esegiël 16:49 AFR20

Kyk, dít was die sondeskuld van jou suster Sodom – hoogmoed, 'n oormaat kos en sorgelose rustigheid was haar en haar dogters se deel, maar hulle het die hand van magteloses en behoeftiges nie versterk nie.