Esegiël 22:30

Esegiël 22:30 AFR20

“ Ek het onder hulle iemand gesoek wat 'n klipmuur kan pak en wat voor My in die bres kan tree vir die land, sodat Ek dit nie verwoes nie, maar Ek kon niemand kry nie.