Esegiël 7:27

Esegiël 7:27 AFR20

Die koning sal rou, die leier sal verslae wees; die volk van die land se hande is deur angs verlam. Volgens hulle optrede sal Ek met hulle handel. Volgens hulle regspraak sal Ek oor hulle regspreek. Hulle sal besef dat Ek die HERE is.’ ”