Esra 8:21

Esra 8:21 AFR20

By die Ahawarivier het ek toe 'n vastyd uitgeroep. Die bedoeling was dat ons onsself voor ons God sou verootmoedig om van Hom 'n voorspoedige reis te vra vir onsself, ons afhanklikes en al ons besittings