Genesis 1:1-2

Genesis 1:1-2 AFR20

In die begin het God die hemel en die aarde geskep. Die aarde was woes en leeg, en donkerte was oor die •oerwater. Maar die Gees van God het oor die water gesweef