Genesis 11:9

Genesis 11:9 AFR20

Daarom word dit Babel genoem, want daar het die HERE die taal van die hele aarde verwar. Daarvandaan het die HERE hulle oor die hele aarde versprei.