Genesis 15:13

Genesis 15:13 AFR20

Die HERE sê toe vir Abram: “Weet baie goed dat jou nageslag •vreemdelinge sal wees in 'n land wat nie aan hulle behoort nie. Hulle sal daardie mense moet dien, en dié sal hulle verdruk, vierhonderd jaar lank.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 15:13