Genesis 18:23-24

Genesis 18:23-24 AFR20

Abraham gaan toe nader en vra: “Gaan U werklik •regverdiges saam met goddeloses verdelg? Miskien is daar vyftig regverdiges in die stad; sal U nogtans die stad verdelg en nie die plek vergewe ter wille van die vyftig regverdiges wat daarin is nie?