Genesis 18:26

Genesis 18:26 AFR20

Die HERE het Abraham geantwoord: “As Ek in Sodom, in die stad, vyftig regverdiges vind, sal Ek die hele plek vergewe ter wille van hulle.”