GENESIS 18:26
GENESIS 18:26 Bybel vir almal (ABA)
Toe sê die Here: “As Ek in Sodom 50 goeie mense kry, dan sal Ek al die mense in die stad se sonde vergewe.”
Deel
Lees GENESIS 18GENESIS 18:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê die HERE: As Ek in Sodom vyftig regverdiges vind binne-in die stad, dan sal Ek die hele plek spaar om hulle ontwil.
Deel
Lees GENESIS 18GENESIS 18:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê die Here: “As Ek vyftig regverdiges in Sodom kry, sal Ek die hele plek spaar oor hulle.”
Deel
Lees GENESIS 18GENESIS 18:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE het Abraham geantwoord: “As Ek in Sodom, in die stad, vyftig regverdiges vind, sal Ek die hele plek vergewe ter wille van hulle.”
Deel
Lees GENESIS 18GENESIS 18:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die HERE het gesê: As Ek in Sodom vyftig regverdiges in die stad vind, sal Ek die hele plek spaar om hulle ontwil.
Deel
Lees GENESIS 18