Genesis 21:17-18

Genesis 21:17-18 AFR20

God het die seun se gehuil gehoor. Toe roep die •Engel van God na Hagar uit die hemel en vra vir haar: “Wat is fout, Hagar? Moenie bang wees nie, want God het die gehuil van die seun, daar waar hy is, gehoor. Staan op, tel die seun op en hou hom styf vas, want tot 'n groot nasie wil Ek hom maak.”