Genesis 26:25

Genesis 26:25 AFR20

Hy het toe daar 'n altaar gebou en die Naam van die HERE aangeroep. Isak het sy tente daar opgeslaan, en sy slawe het daar 'n put uitgekap.