Genesis 28:16

Genesis 28:16 AFR20

Jakob het uit sy slaap wakker geword en gesê: “Waarlik, die HERE is op hierdie plek en ek, ek het dit nie besef nie!”