GENESIS 28:16
GENESIS 28:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jakob het uit sy slaap wakker geword en gesê: “Waarlik, die HERE is op hierdie plek en ek, ek het dit nie besef nie!”
Deel
Lees GENESIS 28GENESIS 28:16 Bybel vir almal (ABA)
Toe Jakob wakker word, sê hy: “Die Here is op hierdie plek, en ek het dit nie geweet nie.”
Deel
Lees GENESIS 28GENESIS 28:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop word Jakob uit sy slaap wakker en sê: Waarlik, die HERE is op hierdie plek, en ék het dit nie geweet nie.
Deel
Lees GENESIS 28GENESIS 28:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jakob het wakker geskrik en gesê: “Die Here is op hierdie plek, en ek het dit nie besef nie.”
Deel
Lees GENESIS 28GENESIS 28:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Jakob het uit sy slaap wakker geword en gesê: Waarlik, die HERE is op hierdie plek; en ek het dit nie geweet nie.
Deel
Lees GENESIS 28