Genesis 34:25

Genesis 34:25 AFR20

Maar op die derde dag, toe hulle in pyn verkeer, het die twee seuns van Jakob, Simeon en Levi, die broers van Dina, elkeen sy swaard gevat, ongehinderd die dorp oorval en al die manlike persone doodgemaak.