Genesis 39:20-21

Genesis 39:20-21 AFR20

Josef se eienaar het hom gevat en hom in die gevangenis gegooi, die plek waar die koning se gevangenes aangehou is. Hy was daar in die gevangenis, maar die HERE was met Josef en het in sy troue liefde na hom uitgereik. Hy het aan hom guns geskenk in die oë van die hoof van die gevangenis.