Genesis 41:38

Genesis 41:38 AFR20

en die farao het vir sy dienaars gevra: “Sal ons so iemand vind, 'n man in wie die Gees van God is?”