Haggai 1:8-9

Haggai 1:8-9 AFR20

Gaan teen die berge uit, bring hout en herbou my huis; dit sal vir My vreugde verskaf en Ek sal daardeur verheerlik word.” Dit is wat die HERE sê. “Julle verwag baie, maar kyk, julle kry bloedweinig. As julle iets huis toe bring, blaas Ek dit weg.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Haggai 1:8-9