Hebreërs 1:14

Hebreërs 1:14 AFR20

Is hulle nie almal dienende geeste, wat uitgestuur word ter wille daarvan om hulle wat die verlossing sal beërf, by te staan nie?