Hebreërs 10:23

Hebreërs 10:23 AFR20

Laat ons styf vashou aan die belydenis van wat ons hoop, sonder om af te wyk, want Hy wat die belofte gemaak het, is getrou.