HEBREËRS 10:23
HEBREËRS 10:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laat ons styf vashou aan die hoop wat ons bely, want God is getrou: Hy doen wat Hy beloof het.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Kom ons hou ook styf vas aan die hoop wat ons bely, want ons kan op God staatmaak; Hy sal doen wat Hy beloof het.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:23 Bybel vir almal (ABA)
Daarom moet ons aanhou om die dinge te glo en te sê wat ons hoop, ons moenie daaroor twyfel nie. Ons kan baie seker wees daarvan omdat God dit belowe het, en Hy sal doen wat Hy belowe het.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat ons die belydenis van die hoop onwankelbaar vashou, want Hy wat dit beloof het, is getrou
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat ons styf vashou aan die belydenis van wat ons hoop, sonder om af te wyk, want Hy wat die belofte gemaak het, is getrou.
Deel
Lees HEBREËRS 10