Keer terug, Israel, na die HERE jou God, want jy het deur jou sondeskuld gestruikel. Kom met julle woorde en keer terug na die HERE. Sê vir Hom: “Vergewe ons sondeskuld volkome, aanvaar ons belydenis; ons wil met die vrug van ons lippe vergoed. Assirië kan ons nie red nie, op perde wil ons nie ry nie, en ons sal nie meer ons handewerk ‘ons god’ noem nie; want net by U vind die vaderlose ontferming.”
Lees Hosea 14
Deel
Vergelyk alle weergawes: Hosea 14:2-4
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's