Hosea 9:7

Hosea 9:7 AFR20

Die dae van afrekening het aangebreek; die dae van vergelding het gekom – Israel sal dit ervaar. Jy sê: “Die profeet is 'n gek, die man met die gees is waansinnig!” Ja, dit is oor die omvang van jou sondeskuld en omdat die vyandigheid so groot is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hosea 9:7