Jesaja 1:18

Jesaja 1:18 AFR20

“Kom tog, laat ons die saak uitpraat!” sê die HERE. “Al is julle sondes rooi soos karmosyn, dit sal wit word soos sneeu; al is dit rooi soos skarlaken, soos wol sal dit word.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 1:18