Jesaja 25:8

Jesaja 25:8 AFR20

Hy sal die dood vir ewig verswelg; my Heer, die HERE, sal die trane van alle gesigte afvee. Die bespotting van sy volk sal Hy van die hele aarde af verwyder. Ja, die HERE het gespreek.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 25:8