Jesaja 34:16

Jesaja 34:16 AFR20

Gaan dit na in die boekrol van die HERE, en lees: Nie een van hulle ontbreek nie, nie een sal haar maat mis nie; want die mond van die HERE het dit beveel, en sy Gees, Hy maak hulle bymekaar.