Jesaja 41:17

Jesaja 41:17 AFR20

“Die magteloses en behoeftiges soek water, maar daar is niks; hulle tonge verdroog van dors. Ek, die HERE, sal hulle verhoor; Ek, die God van Israel, Ek sal hulle nie verlaat nie.