Jesaja 49:15

Jesaja 49:15 AFR20

Kan 'n vrou haar suigeling vergeet, haar nie ontferm oor die seun van haar moederskoot nie? Selfs al sou hulle vergeet, Ek, ja, Ek sal jou nie vergeet nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 49:15