Jesaja 54:10

Jesaja 54:10 AFR20

Ja, die berge mag wyk en die heuwels wankel, maar my troue liefde sal nie van jou wyk nie, en my vredesverbond sal nie wankel nie, ” het jou ontfermer, die HERE, gesê.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 54:10