Jesaja 54:4

Jesaja 54:4 AFR20

Moenie bang wees nie, want jy sal nie beskaamd staan nie; moenie verneder voel nie, want jy sal nie verleë wees nie. Ja, die skande van jou jeug sal jy vergeet, en aan die gespot oor jou weduweeskap sal jy nie weer dink nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 54:4