Jesaja 58:4-5

Jesaja 58:4-5 AFR20

Kyk, net om te twis en rusie te maak, vas julle, en om genadeloos met die vuis te slaan. Julle vas nie vandag om julle stem in die hoogte te laat hoor nie. Is die vas wat Ek verkies dan so, 'n dag van verootmoediging vir 'n mens? Is dit om die hoof te buig soos 'n biesie, en in sak en as te lê? Is dit wat julle vas noem? is dit 'n dag wat die HERE se goedkeuring wegdra?

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 58:4-5