Jesaja 60:11

Jesaja 60:11 AFR20

Jou poorte sal altyd oopstaan; bedags en snags sal dit nie gesluit word nie, sodat mense die rykdom van nasies na jou toe kan bring, met hulle konings wat in 'n segetog gelei word.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 60:11