Jesaja 61:8

Jesaja 61:8 AFR20

“ Ja, Ek, die HERE, het regverdigheid lief; Ek haat roof, veral saam met onreg. “Ek sal hulle beloning aan hulle gee op grond van my trou; 'n ewige verbond sal Ek met hulle sluit.