Jakobus 1:27

Jakobus 1:27 AFR20

Dít is suiwer en onbesmette godsdiens voor ons God en Vader: om na weeskinders en weduwees om te sien in hulle ellende, en jouself onbesmet van die wêreld te hou.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jakobus 1:27