Rigters 6:17

Rigters 6:17 AFR20

Maar hy het vir die HERE gesê: “As ek dan guns gevind het in u oë, gee vir my 'n teken dat dit U is wat met my praat.