Jeremia 12:1

Jeremia 12:1 AFR20

U het die reg aan u kant, HERE, as ek met U 'n regstryd sou voer; tog wil ek oor regsake met U praat: Waarom is die pad van goddeloses voorspoedig, waarom leef almal wat verraderlik optree, rustig?