Jeremia 24:7

Jeremia 24:7 AFR20

Ek sal aan hulle harte gee om My te ken, dat Ek die HERE is. Hulle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal vir hulle 'n God wees; want hulle sal na My terugkeer met hulle hele hart.