Jeremia 25:5

Jeremia 25:5 AFR20

Die boodskap was, ‘Draai tog om, elkeen weg van sy verkeerde pad, weg van julle bose dade, sodat julle kan bly woon op die grond wat die HERE van altyd af en vir altyd aan julle en julle voorouers gegee het.